Valentyns Dans

Go Back

Date: Friday, 22nd February 2019

Time: 18:30

Waar: Hoërskool PJ Olivier

Koste: R200/persoon

Drag: Semi Formeel

Kontant kroeg

DJ Pointy

Beperkte Kaartjies beskikbaar by Johlene by PJ Olivier - 083 444 8226

Spyskaart:

Geroosterde Kruie Lamsrol met Knoffelsous bedien met

Aartappelpuree en Seisoenale Groente Linte

Gevolg deur

Kaaskoek met Aarbei en Ment Garnering